PLANET XANCARA

Planet Xancara

Terme en voorwaardes

'n Kort oorsig van ons algemene terme en voorwaardes by Planet Xancara.

Tariewe

Tariewe sluit verblyf, alle maaltye en drankies by maaltye in: koeldrank, sap, bier, wit en rooi wyn.

Ons het nie 'n kontantkroeg nie, maar jy is welkom om jou eie drankies te bring, sonder ekstra koste.

Aankoms en vertrek

Aankoms
14:00
Vertrek
10:00

Etenstye

Ontbyt
08:00 - 10:00
Middagete
13:00 - 14:00
Aandete
19:00 - 20:00

*tye kan aanpas na die gaste se behoeftes

Tente

Ons bied 8 tente op 'n deelbasis aan en neem hoogstens 16 gaste.

  • 3 twin
  • 2 queen
  • 1 dubbel
  • 3 king

In die tent

  • Vars beddegoed
  • Skoon handdoeke
  • Toilet
  • Wasbak
  • Buitestort (gas)

Praktiese inligting

  • Besprekings kan as een persoon of as 'n groep van tot 16 mense gemaak word.
  • Motors sonder 4x4 parkeer onder by die ingangshek van die plaas; ons neem jou op na die kamp.
  • Slegs 4x4-voertuie mag opry en by die kamp parkeer.
  • Gebruik altyd jou naam en aankomsdatum as verwysing vir betalings.
  • Vir fakture, stuur besonderhede na info@planetxancara.com

Bevestiging

  • Jou bespreking is bevestig sodra ons 'n deposito van 50% ontvang. Die balans moet minstens 14 dae voor aankoms betaal word.

Kansellasie

  • Minder as 14 dae voor aankoms: geen terugbetaling
  • Tussen 14 en 30 dae voor aankoms: 50% terugbetaling
  • Meer as 30 dae voor aankoms: volle terugbetaling
  • Groepsbesprekings, veranderinge op die laaste oomblik: geen terugbetaling

Planet Xancara | terme en voorwaardes | 2021